Potholes, Voice Command en Self-medication vir 'n Holsweet reuk
Watse voertuig om te kies wat die Parys Potholes Punch kan vat? Ons het so 'n groot verskeidenheid waaruit ons kan kies vandag. Groot, klein, lank, vet, breed, dun... Dan is daar verskillende Themes ook; (maar in 'natuur-konteks'): Egipties waar ons subkatogorie het: windhond (vaartbelyn, smal en fokof teen 'n hoe spoed met 'n klein enjin en dun wiele). Maar ek gesels oor die JT, GP, JF of EfJay, nee FokJou cruizers. Daar was definitief 'n Japannees wat gaan toer het waar die fliek 27 hours geskied is. Hy het 'n vision gehad van 'n insek wat oor goed kan klim, fokof op stretches met Gollum (Lord of the Rings) bloed in hom. Die natuur-wese, omdat die DNA 'n mengelmoes is tussen soveel verskillende genes, het nie 'n baie sterk maag nie. Dis as hy 'n stretch ruik en jy throttle hom wat jy dit agter kom, maar jy moet hom van agter af kyk. Sy gat sak, trek terug en hy kry 'n gastro-interitus look met full-throttle! Koop een voor Desember en hulle gooi 'n nice feature in die deal. 'n Enkel-lyn afrikaanse command wat op 'n baie nice manier werk. Hy vra jou en hy se jou: Wat de fok soek jy? Die catch is: Baie nice prys en moerse cool afrikaanse command maar jy kry 'n reuk aan jou wat klou soos kak aan 'n wol-kombers! REUK-AGTERGROND: Skooljare: Klavierspel, peloton-styl, die reuk van ou hout, stowwerige fluweel gordyne wat lankal uit die mode is maar weer begin terug kom, outydse verhoog-beligting wat op goue bril-rame weerkaats, kleurskakering van vuil-pienk, baba blou en roomkleurige rokke met valle en grys pin-stripe pakke met vaal maroen dasse is dit wat jy sien as jy so 10 rye van agter in die saal sit en jy sit en dink: "Hoe steek daai mense?" Na lieflike klavierspel begin daar 'n ou man met 'n suur asem wat klink of hy 'n moffie met rooi naels gesien het sinne histeries skreeu uit die bybel. Sy goal was eintlik om 'n gemeente toe te spreek maar toe het hy sy girlfriend swanger gekry en die NG Sinode en Bybelskool het die woorde FOKOF op 'n brief getik in Times New Roman, 56 grootte (dis 'n politieke ding die "Roman" VS "NG") (Jy sal sien al die NG se omsendbriewe en kak is in "Courier" geprint want Arial is te mod).. Sy droom was shattered! In sy bliksim in toe probeer hy die PUK... Daarsy! 38 jaar later en hy mindpower 'n skoolsaal in 'n kerk in... In sy element want hy dink hy's Walt Disney die 2e - lewe 'n fantasie! Dank die Vader hy het by comics gestop en nie aanbeweeg na Playboy toe nie - dan het ons met 'n skoolsaal vol seks-befokte maniacs gesit! My punt is eintlik die gaan sit... ("SIT MAAR" skree iemand nou van die koddige kak verhoog af)... Almal moet luister, soos 'n formasie is daar 'n gedruis en die fok weet ek was altyd bang daai ou hout vloer bliksim in mekaar in.... Na 'n stukkie lees (waaroor daar maande baklei is wie se beurt dit is in die onderwys-kamer (wat soos 'n fokken tempel is - mens mag mos nie eers die binnekant sien nie; genadiglik is of was daar nie voorhangsels soos in die Hebreeuse tempels nie. Mag die onderwysers met skoene daar ingegaan het? Nog 'n AHA! Dis die fokken rokke en kak wat hulle dra - om pouses te brag met die kak boutique-"DRAGGG" tipiese outdated transvestite wear! HELLO! Fabiani bestaan - fok Yvonne se corner-shop wat haar lap op 'n sale by Habby en Lace koop! Hier kom die groot oomblik waarvoor jy wag.... As almal nou opgestaan het en jy kyk af, hou jou oog op daardie hoogte (dis nou op die stoel-sitvlakke), kyk links en regs maar baie stadig. Jy pan hom mooi soos 'n HD movie wat geskied word want jy kan jou oe nie glo nie! Op elke stoel sit so 'n nat lyntjie. WTF? Mens kan sien die girls met double dressing vir die dag se lyntjie is meer boontoe en nie so nat nie.... Ek is nie seker van terminologie nie maar let's call a spade a spade: dis hol-sweet! Die mense met ekseem sal nou nie SO kan sweet nie. Dis hoekom ek vriende gemaak het met mense met ERG ekseem sodat hulle my kan aansteek en ek nie so 'n lyntjie wys nie.... Ek het soveel prosedures probeer volg... Mooi afgedroog; Haar droeër gegryp en ekstra droog geblaas en tissues tussen my boude gedruk Maandae oggende met die GROOT saal byeenkoms. Dis FUCKTUP. Vrydae het ek net nie 'n fok gevoel nie - ek het nie saal toe gegaan nie; ek het eerder gaan rook. Die punchline: Die holsweet streep se reuk is DIE wat jy kry met die aanskaf van jou nuwe voertuig hier bo: They've got a very distinct smell to them. Maal met 3 en gooi 2cm se intense stress by die reuk dan kry jy 'n Camry reuk! Hulle spring in die voertuie en skree dadelik "WAT DE FOK SOEK JY"... Die ergste is hulle praat al met hulle self want die Voice Command maak hulle mal- skree goed maar daar is fokken niemand daar nie; soos 'n Irakees wat wakker word nadat 'n gebou gebom is en al heeltemal inmekaar gebliksim het en skree vir help. JY MORS JOU ASEM - vat eerder die lift af ondertoe! Daardie voertuig eienaars verbeel hulle hulle het die alomvattende multifunctional command function in die kar... Weereens vra hulle "WAT DE FOK SOEK JY" - Met wie de fok praat jy doos? "Met myself"... Vat jou kar wat oor 'n jaar 'n gewaarborgde olie-lek gaan he, die seks-reuk en look op jou gesig, die hol-reuk wat aan jou kraag vasklou soos kak aan 'n wolkombers en laat jy skuif pappa! Oop en toe in die pad af... Daar verlaat 'n reuk die 'onmiddellike omgewing" dimensie... Hansie en Grietjie sou goed gevoel het oor hulle legende wat voortleef... Soos hy oop en toe en klein blaartjies en sand spat soos die kragtige enjin deur die exhaust onsuiwer lug blaas, los die karretjie 'n gastro-streep, inderdaad, 'n kak-streep... KUUR vir die Reuk indien jy besluit op so 'n voertuig: Jy kan self-medicate om die reuk van die voertuig van jouself te verwyder (anders is dit nou moeite om 'n dokters-afspraak te maak, met jou mediese fonds te baklei en in 'n lang ry by die apteek te gaan staan waar jy die apteker met attitude in die gesig moet staar en siek sneeu-diere se gehoessery moet trotseer) deur 'n nice mengsel te maak waarvan jy 200ml (muffin grootte) elke 7 ure vir 40 dae moet drink of eet (hang af hoe joune stol) - almal se eindprodukte is uniek: RESEP: 2 liter lou-warm water, 1 bottel sitro-soda, 2 koppies heuning, 1 teelepel appel asyn en 'n takkie droee origanum. Moer alles in 'n klits-bak, warm die elektriese klitser op, (bou 'n stand met leë bokse en kak sodat jy nie die klitser hoef vas te hou nie want jy gaan moeg raak), klits vir 38 minute tot seepglad. Giet in muffin-pan (ongefeer 200ml elk) en laat stol oornag. So in die hol deur jou besige skedule kan jy een gryp en na 40 dae is jy ontslae van die reuk en jy kan jou nuwe multi-function intellegent voertuig ten volle geniet! Is hierdie jou tiepe kar of nie? |