Die enigste skuld wat ons het is ons bike.... My man doen die Rhino Rally die naweek. Ek ry agter hom aan, ek en die 6 kinders.....
Daai exhaust maak die kar BAIE vinniger as wat dit eintlik is!!! Toe die lig groen slaan het hy dit ge"send"…. Scooby Doo het mos die tendancy om op een plek te staan en spin en nie weg te kom nie…. Maar as hy eers grip gevang het fokof hy!
No need to say more. My chef ry saam met my en sy woorde was: "Boss, I think the owner of that car is a mechanic"… "Why Alfred?" - "if you drive a car like that boss it breaks all the time"!
Mans raak al hoe meer gepla met hulle voel-grootte! Daar is mense wat actually geld maak uit mans se insecurities...
|
NIE COOL NIEAs jy al in die ry amper die kar omgegooi het van lag en 'n probeer om jou foon te gryp en die kammera app is heeltemal te stadig… Hier is paar kommen observasies: Archives
September 2012
Categories |